Kookboek
(Aangestuur vanaf Boekrak:Spyseniering)
Kookboek bevat 'n lys van resepte. Enigiemand kan 'n resep bydrae.
Slaai
wysigA
B
E
G
K
Sop
wysigA
B
E
G
L
S
Ontbyt
wysigA
B
Nagereg
wysigDrankies
wysigAartappelkoekies
wysigBESTANDDELE:
🔸3 medium aartappels (rou)
🔸12,5 ml koekmeelblom
🔸1 eier, geklits
🔸5 ml sout
🔸40 g kaas, gerasper
🔸Klein ui gerasper
METODE:
Skrop, skil en rasper die aartappels en meng met die ander bestanddele.
Verhit `n klein bietjie olie of vet in ń pan en braai lepelsvol van die mengsel totdat die koekies aan albei kante ligbruin is.