Gemengde groente slaai

Hierdie GEMENGDE GROENTE SLAAI is baie eenvoudig.

Beslag: wysig

* 1 Pak gemengde groente (net opgekook tot sag)

* 1 Groot ui – gekap

* Blokkies kaas

* Mayonnaise na smaak

* 2 eetl bladjang

Aanwysing: wysig

Meng alles saam en bedien.

Baie lekker ook as dit oornag staan.