Maklik, vinnig en heerlik.

Bestanddele: wysig

1 groot ui fyngekap, 🥘

1 tl knoffel,

1 pakkie bacon fyngesny,

6 groot aartappels in klein blokkies gesny

Metode: wysig

  • braai als saam tot bruin
  • Voeg 1liter hoenderaftreksel by en kook tot sag
  • liquidize tot glad
  • voeg knypie nutmeg en 1k melk by
  • prut saggies vir 10min
  • voeg halwe koppie room by voor opdienning

Variasie: wysig

sit gestoomde brokkoli / spinasie by sop voor jy dit liquidize