Bestanddele: wysig

🔸Brokkoli (1 of 2 k en dit moet rou gebruik word)

🔸Kaas (soveel soos begeer en enige soort)

🔸Mayonaise (125 tot 500ml)

🔸Spek gebraai

🔸1 ui fyn gekap en gebraai

🔸1 pakkie sampioene fyn gesny en gebraai.

Aanwysing: wysig

Meng alles saam en sit in die yskas tot afgekoel en dien op saam met ń lekker ete of sommer ook as n voorgereg.