Heerlike vinnig en maklike lui mens sop.

Jy Benodig: wysig

❄2 x blikkies tamatiesop

❄1 x blikkie hoendersop

❄1 x blikkie sampioensop

❄1 x pakkie spek, gesnipper

❄1 x ui, fyngekap

❄Melk om te verdun, indien nodig

So gedoen: wysig

Braai bacon en ui in ‘n kastrol. Gooi al die blikkies sop by, meng goed, bring tot kookpunt. Stel hitte laer en laat simmer so 30 min. Dit klink nie great nie, maar glo my, dis watertand lekker!