Hoërskool Natuur- en Skeikunde/Deel 3-6: Chemiese Sisteme
Die Chemiese Industrie
wysigHulpbronne, Noodsaaklikhede en die Skakels
wysigSasol en Brandstowwe
wysigBrandstowwe word alledaags gebruik in die apartheidjare het die wereld besluit om nie meer brandstof te verskaf aan die land Suid-Afrika. Sasol het toe met die proses van kraking deur om lang koolstof kettings te vat en kleiner ketting te vervaardig met gebruik van steunkool. Brandstof is toe vervaardig.