Hoërskool Natuur- en Skeikunde

Die doel van Hoërskool Natuur- en Skeikunde is om die algemene wetenskappe vir sekondêre onderrig op 'n sistematiese en breedvoerige wyse te dek. Hierdie boek is gebaseer op die uitkomste van die Suid-Afrikaanse leerplan,[1] met studie-eenhede vir Graad 10, 11 en 12. Elke studie-eenheid word onderverdeel in die onderskeie wetenskappe en onderwerpe.

Die inhoud, soos hier bespreek, is nie daarop gerig om die amptelike Suid-Afrikaanse leerplan te vervang nie, dit dien bloot as 'n alternatiewe hulpmiddel vir die leerder en onderwyser. Daar moet self vasgestel word watter onderwerpe is van belang vir die leerplan.


Inhoudsopgawe wysig

Eenheid 1: Graad 10 wysig

Eenheid 2: Graad 11 wysig

Eenheid 3: Graad 12 wysig

Bronne wysig

  1. http://www.thutong.doe.gov.za/Default.aspx?alias=www.thutong.doe.gov.za/physicalsciences. URL besoek op 2010-05-24