Vla tert

Hierdie is ń vertaalde weergawe.

Bestanddele: wysig

  • 2 koppies melk
  • ½ koppie meel (gesif)
  • ⅓ teelepel bakpoeier
  • 1 knypie sout
  • 3 eetlepels sagte botter
  • 4 groot eiers
  • ⅓ koppie suiker
  • 1 teelepel vanieljegeursel
  • klapper

Metode: wysig

Meng al die bestanddele vir 1 minuut lank in ń blender.

Voer ń 25cm pastei plaat uit met botter en gooi die mengsel daarin.

Bak vir 30 minute teen 200°C, of gebruik die toetspen.