Tuisblad/Aanbevole boeke

Die boek oor HTML is op 15 November 2005 geskryf en is een van die Afrikaanse Wikibooks se klein versameling boeke. Dit is dan ook een van die eerste boeke wat hier geskryf is.

Die HTML-boek gee 'n opsommende blik op die HTML-programmeringstaal. Dit verduidelik kortliks hoe dit toegepas word.