U kan 'n versameling sjablone wat in u sandput gestoor is kies deur van 'n voorvoegsel gebruik te maak. As u byvoorbeeld 'n voorskou wil sien van Sjabloon:Toets wat u gestoor het as "Gebruiker:Gebruikersnaam/sandput/Sjabloon:Toets", gebruik dan "Gebruiker:Gebruikersnaam/sandput" as die voorvoegsel.