Hoe om 'n atlas te gebruik: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
kategoriee
edit
Lyn 3:
*Gebruik die geografiese indeks wat agter in die atlas is. Al die plekname wat in die atlas voorkom, sal in alfabetiese volgorde verskyn. Die bladsynommer waar jy die plek kan opspoor, word ook gegee. Die inskrywings bevat dikwels bykomende inligting soos 'n alfanumeriese verwysing en die breedte- en lengtegraad van die plek.
*Lees die titels van die kaarte - dit sal jou sê waaroor die kaart gaan.
*Atlasse bevat heelwat tematiese kaarte (kaarte oor verskillende onderwerpe) wat vir jou nuut kan wees. Bestudeer die legendesleutel wat die simbole verklaar deeglik voordat jy probeer om die kaart te vertolk.
 
[[Kategorie:Aardrykskunde]]