Hoe om 'n atlas te gebruik: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
{{Wikipedia|Atlas}}
k spel
Lyn 1:
{{Wikipedia|Atlas}}
'n '''Atlas''' is 'n versameling kaarte met 'n rykdom interessante inligting. Atlasbladsye bevat niet net ruimtelike inligting oor die ligging van plekke nie, maar ook nieruimtelike kenmerke van plekke soos die tale wat mense praat, hul godsdienstige oortugingeoortuiginge en regeringsvorme, om net 'n paar te noem. Wanneer 'n mens 'n atlas gebruik, kan die volgende wenke jou help om die inligting korrek te vertolk uit die data wat gegee word:
*Gebruik die geografiese indeks wat agter in die atlas is. Al die plekname wat in die atlas voorkom, sal in alfabetiese volgorde verskyn. Die bladsynommer waar jy die plek kan opspoor, word ook gegee. Die inskrywings bevat dikwels bykomende inligting soos 'n alfanumeriese verwysing en die breedte- en lengtegraad van die plek.
*Lees die titels van die kaarte - dit sal jou sê waaroor die kaart gaan.