SKOJOLADE FUDGE
Smelt sjokolade en melk saam oor medium hitte.
Klits strooisuiker goed by.
Smeer gelyk in ń bakplaat so 1.5cm.
Laat afkoel en set - sny in blokkies.