Kondensmelk Koekies

KONDENSMELK KOEKIES

Bestanddele: wysig

700 g koekmeel

450 g botter

4 tl bakpoeier

1 blik kondensmelk

1 tl suurlemoengeursel

1 kop strooisuiker

knypie sout.

Metode: wysig

Voorverhit jou oond 190°C.

Room jou botter en suiker tot romerig. Voeg blikkie kondensmelk by en meng goed deur.

Sif saam: meelblom, bakpoeier en sout en voeg by botter mengsel. Smeer bakplaat, skep teelepels vol op plaat

Bak ongeveer 10~15 min.