KLAPPER FUDGE

Bestanddele: wysig

  • 750ml (3k) suiker
  • 1ml (knypie) sout
  • 250ml (1k) room
  • 250ml (1k) klapper
  • 5 ml (1tl) vanilje

Metode: wysig

Smelt en kook die 1ste 3 bestanddele tot glad – voeg by die klapper – Kook tot dik – voeg nou die vanilje by en roer goed deur. Gooi in platbak, Laat effe afkoel en sny in blokkies.

Wenk: wysig

Gekapte kersies en sommer grondboontjies (peanuts) fyngekap kan bygevoeg word.