Jogurt Tert
JOGURT TERT
Maklik, vinnig en goedkoop lekker tert!!
Beslag:
wysig🔹500 ml Jogurt (enige geur waarvan julle hou)
🔹1 blik kondensmelk
🔹1 pak Tennis beskuitjies
🔹botter
Doen so:
wysig1. Maak beskuitjies fyn vir kors en meng met gesmelte botter.
2. Meng jogurt en kondensmelk goed.
3. Gooi oor kors en sit in mikrogolfoond vir 4 min. op hoog.
4. Sit in yskas vir ± 1½ uur.