Wanneer kilojoules nie tel nie

  • Wanneer jy iets eet en niemand jou sien nie bevat dit geen kilojoules nie.
  • Wanneer jy diet coke drink saam met `n sjokolade kanseleer die diet coke die sjokalade se kalorieë uit.
  • Kos wat gevries is bevat nie kilojoules nie want kilojoules is eenhede van hitte bv. roomys, gevriesde sjokolade, gevriesde pasteie ens.
  • Kos gebruik vir mediese redes tel nie bv. warm sjokolade roomys, broodjie en kaaskoek.
  • Stukkie koek tel nie want die afbreekproses gebruik kalorieë.
  • Kos wat dieselfde kleure het, het ook dieselfde kilojoules bv. spinasie en peppermint roomys; sampioene en wit sjokolade.