Die Engels taal/Les2

Vraag woorde
Afrikaans Engelse
wie who
wie se / wat se whose
waar where
hoe how
wat what
hoekom/waarom why
wanneer when
watter which
hoeveel how much / how many